Oom Gerhard

Een en twintig jaar gelede het ons ‘n jong seuntjie en ‘n ouer man gesien wat ‘n houthuis gebou het. Ons het gehou van die werk wat hulle gedoen het. Die jong seun het ons huis gebou. Ons was baie gelukkig met die werk wat gedoen is, en ons is nou nog gelukkig met die huis.

basson Mg 7248
Follow us on facebook